Janco & Zené
26 September 2026
ONS GAAN TROUE HOU!
Kom vier saam met ons
Saterdag, 26 September 2026
by
Florence Wedding Venue
Ons Verhaal
Ons verhaal het in Januarie 2020 tydens eerstejaars-koshuisoefeninge begin, waar Janco dapper probeer het om
met Zené te chat… sonder veel sukses.
Net voor Covid en lockdown het ons mekaar effens beter leer ken en
toe het die wêreld (en ons geselsies) vir 'n ruk gaan stilstaan.
Na omtrent 'n jaar het ons mekaar met toeval weer in Potchefstroom raakgeloop, en hierdie keer het dinge net ge-click. Van daar af het Janco vir Zené oortuig om saam met hom na sy gunsteling plek in die wêreld te gaan Plett om saam met sy familie te gaan kamp ('n gewaagde maar suksesvolle skuif).
In Desember 2021 vra Janco vir Zené uit op Robberg se staproete, en vier jaar later, na baie hikes, universiteit en 'n droomreis Italië toe, vra hy haar om te trou in Bellagio op Lake Como.
Nou is ons gereed om saam ons lewens te begin en die liefde van Liewe Jesus uit te leef.
DIE TROUDAG
SEREMONIE:
Arrieer asseblief vanaf 14:30
|
Begin stiptelik om 15:00
|
Feesvieringe eindig om 01:00
KLEREDRAG
Semi-formeel tot formeel
(Asseblief weet dat die bruid al klaar wit gedeps het)
Addisionele Informasie
KROEG
Kontant kroeg met kaart fasilitieite sal beskikbaar wees
Metgeselle en Kinders
Metgeselle word slegs per uitnodiging uitgenooi
Kinders in ongelukkig nie toegelaat nie
Venue
Ons is geleë op die N17, net 5 km buite Chrissiesmeer in die rigting van die Kruger Nasionale Park en Swaziland.
Florence Farm, Chrissiesmeer, Suid-Afrika
GPS-KOORDINATE: S: 26° 16.390 / E: 30° 15.883
AANWYSINGS
Ons is baie bevoorreg om omring te wees deur goeie padinfrastruktuur. Die pad tussen Chrissiesmeer en Carolina is 'n goeie teerpad, maar alle kaarte wys dit as 'n gruispad. Dit kan die rede wees dat alle GPS'e jou langs langer roetes na Florence Farm neem.
GESKENK IDEES
Jou teenwoordigheid op ons spesiale dag is al klaar die grootste geskenk. Indien jy egter 'n geskenk will gee, sal 'n finansiële bydrae baie waardeer word.
Daar sal 'n geskenk tafel en 'n posbus wees!
BANK BESONDERHEDE
J Spelt
Standdrd Bank Spaar Rekening
Rekening nommer: 10249637748
Tak Kode: 7654
Teen 30 Junie 2026
Voltooi RSVPGalery
Blaai deur die fotos en klik op enige foto om dit te vergroot